Tag Archive for Vredebest Veilings

November 2016 Vredebest Veilings in Mosselbaai

November 2016 Vredebest Veilings in Mosselbaai Vredebest Veilings Mosselbaai November 2016 sal Vredebest Veilings in Mosselbaaiweer oudergewoonte twee veilings die maand aanbied. Besoek hul gerus op 8 en 22 November by hul veilingslokaal in Voorbaai Mosselbaai vir kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoormeubels, oudhede, voertuie en vele meer. Mosselbaai Veilingdatums vir November […]… More Info

Oktober Veilingdatums in Mosselbaai

Oktober Veilingdatums in Mosselbaai Veilings Mosselbaai Vredebest Veilings in Mosselbaai bied Oktober 2016 weer twee veilingdatums aan. Besoek hul gerus op 11 en 25 Oktober by hul veilingslokaal in Voorbaai Mosselbaai vir kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoormeubels, oudhede, voertuie en vele meer. Mosselbaai Veilingdatums vir Oktober 2016: 11 Oktober om 11h00 […]… More Info

Augustus en September 2016 Veiling Datums in Mosselbaai

Augustus en September 2016 Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Auctioneers in Mosselbaai trek talle mense van oor die hele Tuinroete na hul 2 veilings elke maand en Augustus en September 2016 sal geen uitsondering wees nie. Vredebest Auctioneers bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele […]… More Info

Mosselbaai Veilingsdatums vir Oktober 2015

Mosselbaai Veilingsdatums vir Oktober 2015 Veilings in Mosselbaai Is jy gaande oor veilings en gereeld opsoek na ‘n winskopie? Vredebest Veilings in Mosselbaai het die afgelope paar jaar naam gemaak as een van die top veilings in die Tuinroete. Besoek gerus een van hul twee veilings vir Oktober in Mosselbaai en kry die geleentheid om […]… More Info

September Veiling Datums in Mosselbaai

September Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Veilings se veilings het gedurende die afgelope paar jaar ‘n instelling geword in Mosselbaai met talle gereelde besoekers. Die datums vir die twee veilings in September 2015 is nou bekend. Trek solank jou dagboek nader en maak vandag nog ‘n aantekening, want hierdie veilings wil jy beslis nie misloop […]… More Info

Junie Veiling Datums in Mosselbaai

Junie Veiling Datums in Mosselbaai

Junie Veiling Datums in Mosselbaai Vredebest Auctioneers is al sinoniem met veilings in Mosselbaai en trek talle mense oor die hele Suid-Kaap na hul veilings. Hul het bekendheid verwerf vir hul kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele meer.… More Info….