Tag Archive for Vredebest Veilings

Julie 2018 Mosselbaai Veilings

Julie 2018 Mosselbaai Veilings Vredebest Veilings Mosselbaai Vredebest Veilings Mosselbaai bied Julie 2018 3 veilings aan! Besoek die Julie veilings by die perseel van Vredebest Veilings in Industrieweg Voorbaai. Vredebest Veilings – Julie 2018 Datums Mosselbaai 3 Julie 2018 – 11h00 17 Julie 2018 – 11h00 31 Julie 2018 – 11h00 Vir meer inligting en […]… More Info

Veiling vir Liefdadigheid in Mosselbaai

Veiling vir Liefdadigheid in Mosselbaai Op Saterdag 26 Mei 2018, hou die Alzeheimer’s SA-tak in die Suid-Kaap ‘n veiling as fondsinsameling. Selwyn Barnard van Vredebest Veilings in Mosselbaai behartig die veiling gratis vir die Alzeheimer’s SA-tak. Die funksie vind plaas by Cafe Gannet se Ochre Venue en sluit ‘n middagete in. Kaartjies beloop R 170 […]… More Info

Mosselbaai Veilings Mei 2018

Mosselbaai Veilings Mei 2018 Vredebest Veilings Mosselbaai Vredebest Veilings, een van die bekendste veilings in die Mosselbaai-omgewing, bied Mei 2018 twee veilings aan. Die veilings vind plaas op 8 en 22 Mei by die veilingslokaal van Vredebest te Industrieweg, Voorbaai. Alle veilings begin om 11h00. Indien jy opsoek is na kwaliteit tweedehandse items om weer […]… More Info

April Veilings in Mosselbaai

April Veilings in Mosselbaai

Mosselbaai Veilings
Vredebest Veilings in Mosselbaai bied April 2018 twee veilings aan by hul perseel in Industrieweg Mosselbaai. Vredebest Veilings is bekend vir hul puik veilings met gehalte goedere teen bekostigbare pry…… More Info

Mosselbaai Veilings Vredebest

Mosselbaai Veilings Vredebest Mosselbaai Maart Veilings Vredebest Veilings bied Maart 2018, 2 veilings aan by hul perseel in Voorbaai Mosselbaai. Hul trek talle mense oor die hele Suid-Kaap na hul veilings. Hul het bekendheid verwerf vir hul kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele meer. Mosselbaai Veiling Datums […]… More Info

Mosselbaai Veilings Januarie 2018 Veilings in Mosselbaai Dis ‘n nuwe jaar vol nuwe dinge en so het Vredebest Veilings in Mosselbaai ook ‘n reeks nuwe items op veiling in Januarie 2018. Besoek Vredebest Veilings op 9 Januarie en 23 Januarie 2018 vir kwaliteit goedere op veiling. Vredebest Veilings is geleë te Industrieweg 22 Voorbaai Mosselbaai. […]… More Info

November 2017 Veilings in Mosselbaai

November 2017 Veilings in Mosselbaai Dis weer veiling tyd op 14 en 28 November 2017 by Vredebest Veilings in Mosselbaai. Dagboek solank die datums want die veilings wil jy beslis nie misloop nie. Vredebest Veilings in Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere aan wat insluit meubels, elektriese goedere, gereedskap en vele meer. Alle veilings begin […]… More Info