
Paasnaweek Hartenbos Stalletjies Hartenbos Stalletjies Paasnaweek in Hartenbos is pure pret en deur die jare het dit ook sinoniem geraak met die talle stalletjies om van te kies-en-keur! Die Hartenbos OEV Stalletjies sal vanaf Vrydag 19 April tot Maandag 22 April 2019 daagliks oop wees vanaf 09h00 tot 17h00. Die stalletjies bied ‘n reuse verskeidenheid […]… More Info