Tag Archive for tuinroete akkommodasie

Maart Skoolvakansie Akkommodasie in Klein Brakrivier

Maart Skoolvakansie Akkommodasie in Klein Brakrivier Klein Brakrivier Akkommodasie beskikbaar Die Maart skoolvakansie is byna op hande en indien jy nog nie gespring het om jou akkommodasie te bespreek nie is hier jou kans. Hierdie 3 slaapkamer woonhuis in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier is beskikbaar vir ‘n maksimum van 6 persone. Die huis is ongeveer 3 […]… More Info

Oudtshoorn Oord Akkommodasie

Oudtshoorn Oord Akkommodasie Kango Bergoord Oudtshoorn Die Kango Bergoord met sy rustige atmosfeer is ‘n ideale wegbreekplek en is 24km vanaf Oudtshoorn en 10km van die Kango Grotte. Kango Bergoord bied grasstaanplekke vir karavane en tente, selfsorg chalets asook ‘n jeugsentrum met slaapsale, ideaal vir skoolgroepe of ander groepe wat Oudtshoorn wil besoek. Die oord is geleë in ‘n pragtige vallei by die Swartberge en bring jou in kontak met die natuur. Die oord bied putt-putt, 3 verskillende swembaddens, staproetes, visvang en vele meer.

George Akkommodasie

George Akkommodasie George Gastehuis By George Lodge International gaan gerief en gasvryheid hand aan hand. Die styvolle gastehuis is perfek vir beide vakansie en besigheid. Die gastehuis is naby aan die George Lughawe, die sakegebied asook die historiese landmerke en ander aktiwiteite van die Tuinroete. Akkommodasie in George George Lodge International bied 22 kamers wat wissel van standaardkamers, familiekamers tot selfsorgkamers. Daar is baie veilige parkering op die perseël en die perseel het CCTV vir jou veiligheid.

Tuinroete Akkommodasie

Tuinroete Akkommodasie Jaarlikse Vakansie aan die Tuinroete Om vakansie te hou in die Tuinroete is vir baie mense hul jaarlikse hoogtepunt. Deur die jaar word daar gespaar en beplan vir die 2 tot 3 weke vakansie aan die kus tussen Mosselbaai en Plettenbergbaai.   Vakansieakkommodasie in die Tuinroete Die Tuinroete word nie verniet die vakansiemekka van Suid Afrika genoem nie. Veral gedurende Desembermaande kan akkommodasie aan die Tuinroete nogal skaars raak. Die akkommodasie voorsieners gaan uit hul pad om dit so gerieflik as moontlllik vir hul gaste te maak. Baie huiseienaars wat self gedurende sekere tye elders gaan vakansie hou, stel hul huise aan gesinne beskikbaar wat graag vakansie aan die Tuinroete wil hou. Webblad met volledige beskrywings van vakansieakkommodasie aan die Tuinroete. Lalakoi doen nou reeds vir die afgelope 13 jaar die verhurings van privaat wonings en vakansiehuise in die Tuinroete. Duisende vakansiegangers het hul besprekings reeds deur ons gedoen. Ons het nou ook ons eerste webblad in Afrikaans gepubliseer. Volledige inligting betreffende alle vakansieakkommodasie moontlikhede is op die Tuinroeteakkommodsie webblad  beskikbaar. Fotos en ‘n volledige beskrywing word gepubliseer, sodat die voornemmende huurder ‘n goeie idee het van wat beskikbaar is. Besoek gerus ons webblad as u vakansie akkommodasie in die Tuinroete […]

Jaarlikse Vakansie aan die Tuinroete
Om vakansie te hou in die Tuinroete is vir baie mense hul jaarlikse hoogtepunt. Deur die jaar word daar gespaar en beplan vir die 2…