Tag Archive for Stoepsit Restaurant

Stoepsit Restaurant Open this Easter Weekend near Vlees Bay

Stoepsit Restaurant Open this Easter Weekend near Vlees Bay Easter Sunday Lunch Vlees Bay Mossel Bay Stoepsit Restaurant and Venue, a popular restaurant and venue only 21 kms from Mossel Bay is open this Easter Weekend! Visit Stoepsit this Saturday from breakfast or light lunch or for a traditional Easter Sunday Lunch on Sunday! Bookings […]… More Info

Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai Mosselbaai Sondagmiddagete Vleesbaai Stoepsit Restaurant en Venue is ‘n gewilde restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai. Hulle bied smullekker Kontrei-kos Sondag 4-gang middagetes aan elke eerste Sondag van die maand en is oop vir funksies en troues deur die jaar. Bring jou vriende en familie vir ‘n lekker bederf op Sondag 3 Februarie […]… More Info

Desember Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai

Desember Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai Vleesbaai Sondagmiddagetes Stoepsit, ‘n gewilde kuierplek en restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai is druk besig om reg te maak vir die feesseisoen. Kom geniet ‘n smullekker 4-gang Sondagmiddagete op Sondag 2 en 9 Desember 2018. Stoepsit bied ‘n rustige atmosfeer vir vriende en familie om te ontspan en heerlike kos te geniet. […]… More Info

Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai

Vleesbaai Buffet Restaurant Mosselbaai Sondag Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai Bederf jou geliefdes hierdie maand met ‘n heerlike 4-gang Sondag Buffet Middagete by die wel-bekende Buffet Restaurant naby Vleesbaai, Stoepsit Restaurant en Venue. Stoepsit is geleë in die natuurskoon Vleesbaai slegs minute se ry vanaf Mosselbaai. Vir top gehalte kos, ‘n rustige atmosfeer en ‘n kwaliteit […]… More Info

Sondag Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Sondag Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai Stoepsit Restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai bied elke Sondag ‘n heerlike buffet middagete aan. Hier kan u nie net top gehalte kos geniet nie, maar ook ontspan saam met familie en vriende in ‘n gesellige atmosfeer in die pragtige restaurant. Ons Sondag Buffet middagetes bestaan uit ‘n broodtafel met sop of […]… More Info

Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai

Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai Die weer begin nou elke dag lekkerder word en gesinne kry raak nou weer lus om bietjie uit te kom na die winter. Stoepsit Restaurant bied elke Sondag in November hul gewilde Sondag 4-gang Buffet-middagetes aan. Smul aan top gehalte kos, terwyl u ontspan saam met familie en vriende. […]… More Info