Tag Archive for Shopping Malls

Garden Route Mall Free Gift with Purchase

Free Gift with Purchase at the Garden Route Mall The Garden Route Mall has got you covered this winter!  Spend R200 or more between 1 and 30 June 2013 at any store in the Garden Route Mall and receive a free umbrella whilst stock last. Contact the centre management or visit the website for terms and conditions.

Geniet ‘n Musikale Fees met Nianell by die Garden Route Mall

Nianell  Tree op by die Garden Route Mall Damesklub Garden Route Mall nooi alle damesklub-lede om ‘n opwindende oggend saam met Nianell te kom geniet.   Nianell tree op 31 Mei 2013 om  9vm by die Mugg & Bean op. Moet dit nie misloop nie! Kaartjies sal beskikbaar wees vanaf 1 Mei by die inligtingstoonbank by die Garden Route Mall teen R100 per persoon. Nianell Optreede by die Garden Route Mall Dis met groot trots dat die Garden Route Mall in George die optreede van Nianell aanbied. Nianell se musiek word op internasionale radio gespeel en sy spog met onder meer ‘n duet-optrede met ‘n legen-dariese tenoor en ‘n wêreldtele-visie-uitsending. Vier van haar albums het goue én platinum status bereik en haar vernuf as liedjie-skrywer en stemgimnas is met die gesogste musiekpryse vereer.

Lollo’s Besoek Die Garden Route Mall

Lollo’s besoek die Garden Route Mall Lollos 5, Ek kyk na my lyf! Garden Route Mall nooi alle Kinderklub-lede om te kom sing en dans saam met  Lollo’s en Lettie, 25 Mei om 12vm voor  Mugg & Bean. Om dit nog meer opwindend te maak gee hulle ook gratis Lollos T-hemde weg (terwyl voorraad hou). Moet nie die pret  tydens Lollo’s se besoek nie misloop nie! Vir meer inligting kontak die Garden Route Mall.