Tag Archive for Packaging Material in Mossel Bay

Vredebest Verpakking word twintig!

Vredebest Verpakking word twintig! Vredebest Verpakking Mosselbaai Vredebest Verpakking Mosselbaai vier in September 2014 hul twintigste bestaansjaar. Hierdie onderneming toon voortdurende groei om te voldoen aan hul kliënte se behoeftes en is tans besig om addisionale parkering aan te lê vir hul kliënte. Spesiale Aanbiedinge by Vredebest Verpakking Mosselbaai Ter viering van hul twintigste bestaansjaar, sal daar verskeie spesiale aanbiedinge en gelukkige trekkings wees gedurende 1 tot 12 September 2014. Die suksesvolle onderneming het ‘n groot verskeidenheid produkte beskikbaar onder een dak. Besoek hul gerus vir hul unieke partytjie reekse, model motortjies, bak produkte, skoonmaakmiddels, verpakkingsmateriaal, speserye, souse, eiers en vele meer. Hulle is oop vir die publiek asook handelaars. U word ook uitgenooi om hul webwerf by www.vredebestpackaging.com  te besigtig. Vredebest Verpakking Mosselbaai doen gratis aflewerings van hul produkte in Mosselbaai, George, Klein Brakrivier en Groot Brakrivier. Van die spesiale aanbiedinge wat u te wagte kan wees; Toiletpapier (1ply) 48′s teen R 110.00 Kakoa Poeier (1kg) teen R 53.50 Ektra Groot Eiers (30′s) teen R 31.00 Tamatiesous (5L) teen R 25.00 Bruin Asyn (5L) teen R 15.00 Versiersuiker (1kg) teen R 13.70 en vele meer!! Vredebest Verpakking ag kwaliteit kliënte diens baie hoog en streef daarna om die beste diens […]