Tag Archive for Kalahari Vleis en Deli

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos Biltong Winkel in Hartenbos Bloeisels en Blomme in Hartenbos is in die proses om ‘n splinternuwe baadjie aan te trek! Na 3 jaar is dit tyd vir groter, beter dinge en kan hul klante ‘n moderne, luukse nuwe winkel verwag met dieselfde bekostigbare pryse as van te vore. […]… More Info