Tag Archive for Jakkalsvlei Privaat Kelder in Herbetsdale

Jakkalsvlei Privaat Kelder in Herbertsdale

Jakkalsvlei Privaat Kelder in Herbertsdale Herbertsdale se Ongerepte Juweel Jakkalsvlei Privaat Kelder – ‘n nuwe naam onder wynliefhebbers word bedryf deur die wynmaker Jantjie Jonker. Hierdie is ‘n wynmaker wat soos hy sê, ‘n passie het vir wat hy doen.  Jantjie is betrokke by elke stap van die produksieproses vanaf die wingerd plant, druiwe pluk,…