Tag Archive for Hartenbos Sport

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai Hartenbos Sport in samewerking met Deepsea Adventures bied jou die geleentheid om die kans te staan om ‘n diepsee hengelsessie in Mosselbaai te wen! ‘Like’ die Facebookblad van Hartenbos Sport op facebook.com/hartenbossport en kom in aanmerking vir die weeklikse gelukkige trekking vir ‘n diepsee hengelsessie geborg deur Deepsea Adventures […]… More Info

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai Sport Winkel in Hartenbos Hartenbos Sport, ‘n bekende sport winkel in Hartenbos in samewerking met Deep Sea Adventures Mosselbaai bied hierdie Desember vakansie ‘n opwindende kompetisie aan. Spandeer R200 of meer by Hartenbos Sport, plaas jou strokkie in die gelukkige trekking houer en staan die kans om een van […]… More Info

Wen ‘n gratis diepsee hengel geleentheid in Mosselbaai!

Wen ‘n gratis diepsee hengel geleentheid in Mosselbaai! Diepsee Hengel in Mosselbaai Mossel Bay Deepsea Adventures, in same werking met Hartenbos Sport bied u nou die geleentheid om ‘n gratis diepsee hengel geleentheid te wen! Sport en Hengelwinkel in Hartenbos Gaan besoek Hartenbos Sport in die Spar Sentrum Hartenbos vir al u hengel en sport […]… More Info