Tag Archive for Hartenbos Oogkundiges

2020 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges

2020 Sakpas Pakkette van Hartenbos Oogkundiges Hartenbos Oogkundiges verstaan dat nie almal ‘n mediese fonds het nie en het voorsiening gemaak vir alle kliente met hul briljante 2020 Sakpas Pakkette. Die pakkette is bekostigbaar en sluit in Enkel Visie, Bifokaal sowel as Multifokale lense. Enkel Visie R 975 Bifokaal R 1650 Multifokaal R 2380 Ingesluit […]… More Info

Hartenbos Oogkundiges Sakpas Pakkette 2019

Hartenbos Oogkundiges Sakpas Pakkette 2019 Hartenbos Oogkundiges Pakkette Benodig jy ‘n bril, maar het nie medies nie? Dynamic Vision Hartenbos Oogkundiges bied sakpas pakkette aan wat insluit ‘n volledige oogtoets, wit plastiek lense en raam. Hierdie pakkette is streng kontant en nie vir mediese fonds eise nie. Enkel Visie teen R 975 Bifokaal teen R […]… More Info

Sakpas Pakkette by Oogkundige in Hartenbos

Sakpas Pakkette by Oogkundige in Hartenbos Oogkundige Pakkette Hartenbos Hartenbos Oogkundige bied kwaliteit sakpas pakkette aan vir kontant kliente. Die pakkette sluit alles in van oogtoets, tot lense en raam. Enkel Visie     R 950.00 Bifokaal          R1170.00 Multifokaal      R1999.00 Ingesluit in die prys is: volledige oogtoets, wit plastiek lense […]… More Info

Droë oë opgesom in ‘n neute dop!!

Droë oë opgesom in ‘n neute dop!! Hartenbos Oogkundiges gee raad oor droë oë Krapperige, branderige, jeukerige en rooi ogies is sekerlik een van die mees algemene oogkondisies waarvan vele mense kla. Meestal is die rede ‘n droë oog. Die oorsaak is legio, maar die behandeling nie. Meeste van die tyd kan droë oë baie suksesvol […]… More Info

Sakpas Pakkette by Hartenbos Oogkundiges

Sakpas Pakkette by Hartenbos Oogkundiges Bekostigbare Oogkundige in Hartenbos Hartenbos Oogkundige bied sakpas pakkette aan vir nie-mediese fonds kliente. Die sakpas pakket is streng kontant en sluit in die volledige oogtoets, plastiek lense en raam. Sakpas Pakkette by Hartenbos Oogkundiges Enkel Visie @ R850 Bifokale @ R1050 Multifokale @ R1800 Terme en voorwaardes geld. Kontak […]… More Info