Tag Archive for Hartenbos News

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos Biltong Winkel in Hartenbos Bloeisels en Blomme in Hartenbos is in die proses om ‘n splinternuwe baadjie aan te trek! Na 3 jaar is dit tyd vir groter, beter dinge en kan hul klante ‘n moderne, luukse nuwe winkel verwag met dieselfde bekostigbare pryse as van te vore. […]… More Info

Semi Permanent Accommodation in Hartenbos

Semi Permanent Accommodation in Hartenbos Are you struggling to find semi permanent accommodation in Hartenbos? Kasteel aan Zee in Hartenbos now offers two of their units as semi permanent accommodation at affordable rates. Units Available for Semi Permanent Accommodation Hartenbos Prins – sleeps 4 (First Floor Unit) – only R 4500.00 per month (including water […]… More Info

Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar

Salon Reflexions vier 21ste bestaansjaar Mosselbaai Salon Raai watter besigheid het dié week sy 21ste bestaansjaar gevier? Salon Reflexions se personeel is hier in vrolike luim saam met eienaars Mike Metcalfe en Marius Erlank. Ná 21 jaar in dié bedryf het Mike self ‘n trommel vol vreemde en verrassende stories en staaltjies om te vertel. […]… More Info

Divvies Slaghuis Hartenbos nou ook Wegneemetes

Divvies Slaghuis Hartenbos nou ook Wegneemetes Wegneemetes in Hartenbos Divvies Slaghuis in Hartenbos bied nou ook ‘n wegneemete spyskaart aan, Onse Vetkoek en Takeaways. Jy kan nou heerlike vis en skyfies, russians, vetkoeke, lewerkoekies en kaas grillers en skyfies by jou vriendelike slaghuis bestel. Divvies Slaghuis bied top gehalte vleise aan en nou ook hul […]… More Info

Die Sokkie Tannie Moving to the Goodsshed Mossel Bay

Die Sokkie Tannie Moving to the Goodsshed Mossel Bay Die Sokkie Tannie, a well-known sock shop and supplier of quality socks in the Western Cape will be moving from her current premises in Voorbaai to The Goodsshed in Bland Street Mossel Bay the first week in May 2018. The business will only be bigger and […]… More Info

Hartenbos Boeremark Saterdag 31 Maart 2018

Hartenbos Boeremark Saterdag 31 Maart 2018 Hartenbos Boeremark Saterdag 31 Maart 2018 is markdag in Hartenbos. Kom besoek die gewilde Hartenbos Boeremark te Amfiteater Hartenbos en geniet ‘n lekker gesellige oggend saam met vriende en familie. Die mark bied besoekers ‘n groot verskeidenheid kosstalletjies, ‘n reuse wit olifant tafel, geskenke, speelgoed, handgemaakte produkte en vele […]… More Info

Sakpas Pakkette by Oogkundige in Hartenbos

Sakpas Pakkette by Oogkundige in Hartenbos Oogkundige Pakkette Hartenbos Hartenbos Oogkundige bied kwaliteit sakpas pakkette aan vir kontant kliente. Die pakkette sluit alles in van oogtoets, tot lense en raam. Enkel Visie     R 950.00 Bifokaal          R1170.00 Multifokaal      R1999.00 Ingesluit in die prys is: volledige oogtoets, wit plastiek lense […]… More Info