Tag Archive for hartenbos akkommodasie

Seefront Hartenbos Vakansie Akkommodasie beskikbaar

Seefront Hartenbos Vakansie Akkommodasie beskikbaar Hartenbos Desember Vakansie Akkommodasie Is jy nog opsoek na seefront vakansie akkommodasie in Hartenbos vir die komende Desember skoolvakansie? Hartenbos op die Strand bied twee selfsorg eenhede reg op die see aan. Die huis bied 2 eenhede elke met ‘n pragtige see uitsig. Die grondvloer eenheid slaap 5 en die […]… More Info

Hartenbos op die Strand

Hartenbos op die Strand Hartenbos Self Catering Accommodation Hartenbos op die Strand offers two comfortable self-catering units right on the beach at Bayview Hartenbos. The house offers a ground floor unit as well as a first-floor unit. Both units offer spectacular sea view overlooking the beach and Seal Island at Mossel Bay. Hartenbos op die […]… More Info

Albatros @ Hartenbos

Albatros @ Hartenbos Hartenbos Self Catering Accommodation Albatros @ Hartenbos is an up-market self catering apartment situated in a popular security complex, Tuscan Village, Seemeeu Park. This ground floor unit offers accommodation for 5 people and is equipt to ensure a relaxed and comfortable stay! Enjoy a drink or relax with a book on the […]… More Info

Hartenbos Akkommodasie Promosie

Hartenbos Akkommodasie Promosie Suidersee Hartenbos bied ‘n promosie op selfsorg akkommodasie aan tot 15 Maart 2019. Bespreek vir 5 nagte of meer en kry 30% afslag op jou akkommodasie. Suidersee bied selfsorg eenhede aan slegs 100m vanaf die Hartenbos hoofstrand, verskeie vermaak soos verhitte swembad, putt-putt, restaurante & winkels.   Kom breek weg na Hartenbos […]… More Info

Hartenbos Beskikbare Desember Akkommodasie

Hartenbos Beskikbare Desember Akkommodasie

Is jy opsoek na Desember Vakansie Akkommodasie vir jou gesin in Hartenbos? Kasteel aan Zee het nog akkommodasie beskikbaar vir die komende vakansie. Pryse wissel vanaf R 1050 per nag vir 4 persone.
Vir meer i…… More Info

Semi Permanente Akkommodasie in Hartenbos

Semi Permanente Akkommodasie in Hartenbos Hartenbos Akkommodasie Opsoek na semi permamente akkommodasie in Hartenbos? Kasteel aan Zee bied ‘n 2 slaaper oopplan eenheid aan vir persone wat tydelike verblyf benodig in Hartenbos Die eenheid het ‘n dubbelbed, basiese kombuisgeriewe, badkamer met stort, privaat ingang en veilige parkering onder afdak agterer geslote hek. Koste R 3000.00 […]… More Info

Paasnaweek Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos

Paasnaweek Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos Kasteel aan Zee bied gewilde selfsorg akkommodasie woonstelle in Hartenbos aan. Hierdie goed toegeruste selfsorg vakansie woonstelle is beskikbaar vir die komende Paasnaweek 2017 teen bekostigbare pryse. Die woonstelle van Kasteel aan Zee is perfek vir families of paartjies wat wil wegbreek na die pragtige kusdorp […]… More Info

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie

Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Kasteel aan Zee bied selfsorg woonstelle wat ongeveer 1.3km vanaf die hoof swemstrand in Hartenbos geleë is. Die akkommodasie is ideal vir ‘n wegbreek naweek of vir langer vakansies by die see. Hul bied eg Suid Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers en bekostigbare tariewe wat maak dat hul akkommodasie baie gewild is.  … More Info

Paasnaweek en Maart Vakansie Akkommodasie in Hartenbos

Paasnaweek en Maart Vakansie Akkommodasie in Hartenbos Hartenbos Selfsorg Akkommodasie Die Maart skoolvakansie en dus ook die Paasnaweek is om die draai en as jy nog nie jou wegbreek vakansie akkommodasie bespreek het nie, moet jy beslis vinnig spring. Kasteel aan Zee bied vier goed toegeruste selfsorg vakansieeenhede aan in Hartenbos. Elke eenheid is toegerus […]… More Info

Riviera Hotel Hartenbos

Hartenbos Hotel  Accommodation

Riviera Hotel Hartenbos   Hartenbos Hotel  Accommodation The Riviera Hotel is located in one of the most popular seaside resorts in South Africa, Hartenbos and offers accommodation in well furnished rooms. The hotel is set on the banks of the Hartenbos River, with stunning views of a golden beach and waves breaking on the shore in the distance. The Riviera Hotel is centrally located to most of the popular activities and attractions in the Garden Route, making it the ideal base to explore the area from and also to escape from the hustle and bustle of big city life.   Weddings in Hartenbos The Hotel has three beautifully decorated honeymoon suites. All our rooms are all equipped with popular DSTV channels as well as coffee and tea making facilities. Our Venue Hall, just over 100m2 can accommodate up to 150 guests. It often happens that couples whose wedding reception or even their honeymoon took place here at the Rivera Hotel come back for their second Honeymoon. Driftwood Restaurant and Ladies Bar in the Riviera Hotel Guests can enjoy their breakfast overlooking the Hartenbos River, or enjoy a cocktail or bottle of the finest local wines in our Ladies Bar. The […]