Tag Archive for News

Gesonde Heuning in Mosselbaai

Gesonde Heuning in Mosselbaai Aan die begin van elke jaar is daar ‘n paar goed waarna almal streef en een hiervan is 9 uit 10 van die kere om ‘n gesonder leefwyse te volg. Hetsy dit meer oefening beteken, gesonder eet of suiker inname verminder is. Vervang suiker met heuning van H&N Beekeepers in Mosselbaai Vervang jou suiker met heuning en jy sal verbaas wees oor al die voordele wat dit vir jou inhou. Die verskil tussen heuning en suiker is dat hoewel beide glukose en fruktose bevat, word die organiese sure, protein en vitamienes verniet in die proses om suiker te maak. Heuning aan die anderkant bevat weer baie anti oksidante en ander minerale en vitamienes wat voordelig is vir jou. Kies dus hierdie jaar die gesonder en lekkerder opsie – kies heuning. Heerlike heuning is beskikbaar by H&N Beekeepers in die Goods Shed Mosselbaai.