
Slaghuis Spesiale Aanbiedinge Hartenbos Divvies Slaghuis in Hartenbos bied ‘n verskeidenheid vleissnitte aan teen spesiale pryse tot Dinsdag 3 Desember 2019. Besoek die slaghuis in Kompanjelaan Hartenbos vir hierdie en ander kwaliteit vleis en verwante produkte. Lam A2/3 – R 89.00 p/kg AB 2/3 Skaap – R 83.00 p/kg Vark Loin Chops – R 59.99 […]… More Info