Tag Archive for Buffet Mosselbaai

Junie Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Junie Sondag Buffetmiddagete Vleesbaai Mosselbaai Mosselbaai Buffetetes Vleesbaai Stoepsit Restaurant en Venue is geleë naby Vleesbaai, slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai. Hier kan jy heerlike hartskos geniet elke Sondag. Stoepsit Restaurant bied top gehalte Sondagmiddag Buffetetes aan in ‘n gesellige atmosfeer. Junie-maand bied Stoepsit oudergewoonte elke Sondag hul Buffetmiddagete aan asook ‘n […]… More Info

Stoepsit Restaurant en Venue is nou oop vir 2017

Stoepsit Restaurant en Venue is nou oop vir 2017 Restaurant in Vleesbaai Mosselbaai Stoepsit Restaurant en Venue, ‘n baie gewilde restaurant in Vleesbaai Mosselbaai is nou oop vir 2017 na ‘n paar welverdiende af dae. Besoek hul gerus vir heerlike kos, rustige atmosfeer en gehalte diens. Elke Saterdag oop vir Ontbyt asook koffie en koek. […]… More Info