Tag Archive for Boeppensie Hartenbos

Wegneemete Promosies in Hartenbos

Wegneemete Promosies in Hartenbos Boeppensie in Hartenbos bied ‘n verskeidenheid heerlike etes teen speisiale pryse. Die etes kan of wegneem of in die restaurant geniet word. Kom geniet smul lekker Kerrie maalvleis op rys of Kerrie jafels, sop of tuisgemaakte pasteie en ander heerlike etes hierdie winter by Boeppensie in Hartenbos. • Kerrie Maalvleis op […]… More Info

Restaurant & Wegneemetes in Hartenbos

Restaurant & Wegneemetes in Hartenbos Die Boeppensie is ‘n gewilde restaurant en wegneemetes winkel in Hartenbos. Die nuwe verbeterde Boeppensie, vroeër bekend as Die Boepensie, het sy deur geopen in Junie 2018. Die nuwe eienaars, Tertius en Jennie Spies nooi u uit om in te loer en na die nuwe, verbeterde winkel en spyskaart te […]… More Info