Tag Archive for Bo Karoo Vleismark

Slaghuis in Voorbaai Oop op Vroue Dag

Slaghuis in Voorbaai Oop op Vroue Dag Mosselbaai Slaghuis Bo Karoo Vleismark, ‘n gewilde slaghuis in Voorbaai Mosselbaai is oop môre 9 Augustus 2018, Vroue Dag. DIe slaghuis is vir jou gerief oop tussen 08h00 en 14h00 vir kwaliteit vleis en ander lekkernye. Vakansie Dae is perfek vir braai, maak dus seker jy kry jou […]… More Info

Slaghuis Promosie in Voorbaai Mosselbaai

Slaghuis Promosie in Voorbaai Mosselbaai Bo Karoo Slaghuis Promosie in Mosselbaai Bo Karoo Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai bied sakpas pryse aan op top gehalte vleis tot Saterdag 2 September 2017. Kom besoek hul vir kwaliteit vleis en ander lekkernye. Vrydae is ook pannekoek dag! Bees Nek teen                 […]… More Info

Slaghuis Verjaarsdag Promosie in Mosselbaai

Slaghuis Verjaarsdag Promosie in Mosselbaai Bo Karoo Vleismark in Voorbaai, tussen Hartenbos en Mosselbaai vier hul eerste verjaarsdag op 5 Augustus 2017! Kom deel in die verjaarsdag vieringe en geniet heerlike worsbroodjies, sosaties, roosterkoeke en vele meer wat te koop aangebied sal word. Daar sal ook verskeie biltong en vleis uit die slaghuis teen spesiale […]… More Info

Skaap Vleis Slaghuis Promosie Mosselbaai

Skaap Vleis Slaghuis Promosie Mosselbaai Bo  Karoo Vleismark in die Bayside Sentrum Voorbaai Mosselbaai bied hierdie naweek ‘n fantastiese promosie aan op hul 2 tand skaap, B graad skaap en C graad skaap asook op ‘n maalvleis en wors pakket. Koop jou vleis vir jou naweek braai vandag nog hier.   2 Tand Skaap teen […]… More Info

Mosselbaai Slaghuis Naweek Promosie

Mosselbaai Slaghuis Naweek Promosie Wors and Maalvleis Promosie in Mosselbaai Bo Karoo Vleismark in Voorbaai Mosselbaai bied hierdie naweek ‘n promosie aan op Oom Loot se Dik Wors en Bees Maalvleis. Besoek hul gerus gedurende Donderdag 19 Januarie tot Saterdag 21 Januarie 2017 vir hierdie promosie. Oom Loot se Dik Wors teen R59.99 p/kg (koop […]… More Info

Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai

Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai Die warmer somersdae is hier, dus het jy geen verskoning meer om nie ‘n vleisie op die kole te gooi nie. Bo Karoo Vleismark in Voorbaai Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid mondwater-lekker vleissnitte, asook hul welbekende reeks wors wat insluit ‘n heerlike ‘Greenpeper and Onion’ wors, asook Oom Loot se Dikwors. Braaipakke […]… More Info

Bo Karoo Vleismark Mossel Bay Weekly Specials

Bo Karoo Vleismark Mossel Bay Weekly Specials Butchery Special Offers Mossel Bay Bo Karoo Vleismark in the Bayview Plaza Mossel Bay offers regular special offers and this week is no different. Enjoy delicious Lamb Braai Chops, Rump or Sirloin Steak or Oupa Daan se Dikwors at you braai this weekend! Lamb Braai Chops @ R89.99 […]… More Info

Slaghuis Opedag Naweek Promosie Mosselbaai

Slaghuis Opedag Naweek Promosie Mosselbaai Bo Karoo Vleismark Mosselbaai ‘n Bekende slaghuis in Mosselbaai het ‘n nuwe baadjie aangetrek. Bo Karoo Vleismark in die Bayview Plaza Voorbaai, vroeër bekend as Bayview Slaghuis het nuwe eienaars, en ou bekende blokman in die area, Edgar deel van hulle span. Mosselbaai Slaghuis Naweek Promosie Beef Mince teen R49.99 […]… More Info