Tag Archive for Biokinetikus in Hartenbos

Wat is’n Biokinetikus?

Wat is’n Biokinetikus? Biokinetikus in Hartenbos Bio-Kinetic’s Hartenbos verduidelik wat hul professie doen en waarin hul spesialiseer. Biokinetika as ‘n professie stel hom ten doel om die lewenskwaliteit van ‘n persoon te bevorder deur middel van ‘n wetenskaplik gefundeerde oefenprogram. Ons gebruik dus oefening as medisyne vir die verbetering of herstel van ‘n persoon se fisieke toestand. Biokinetikus in Mosselbaai, Tuinroete ‘n Biokinetikus is ‘n gespesialiseerde oefenterapeut wat opgelei is om spesifiek met spesiale populasiegroepe te werk: Hierdie groep sluit in: Kardiale risikofaktore behandel deur Bio-Kinetic’s Hartenbos Hoë Bloeddruk Hoë Cholesterol Diabetes Rook Onaktiwiteit Oorgewig en Obesiteit Ortopediese Beserings behandel deur Bio-Kinetic’s Hartenbos Rehabilitasie voor- en na chirurgie Voorkomende versterking Rehabilitasie van beserings Rehabilitasie en behandeling van kroniese kondisies bv. Beroerte Multiple Scelrosis Breinbeserings Paraplegie Oefening vir bejaardes Oefeninge wat spesifiek fokus daarop om ouer persone se lewenskwaliteit te verbeter deur hul beter voor te berei vir die nodige daaglikse aktiwiteite van bejaarde lewe Vertraag agteruitgang Help om onafhanklikheid so lank as moontlik te behou Daarby bied ons ook algemene oefenprogramme vir voorkomede gesondheid Elke pasiënt/kliënt word indiviueel ge-evaluaeer en ‘n risikobepaling word gedoen. Daarby ontvang elke pasiënt/kliënt ook ‘n volledige geindividualiseerde oefenvoorskrif asook die nodige hulp en ondersteuning van die Biokinetikus. […]