Sondagmiddagetes in Hartenbos beskikbaar

Sondagmiddagetes in Hartenbos beskikbaar

Hartenbos Sondagmiddagetes

Is jy nie lus om op ‘n Sondag te staan en kook nie? Bestel vooraf ‘n heerlike gekookte Sondagmiddagete by Boeppensie in Hartenbos. Hul Sondagmiddagetes bestaan uit 2 vleise, 2 groentes, rys met sous, aartappels, ‘n slaai sowel as ‘n nagereg.

Vis en Hoender Combos by Wegneemete in Hartenbos

Boeppensie in Hartenbos bied nou ook 2 verskillende combos om van te kies. Kies tussen hul gewilde Vis en Skyfies Combo of Hoender en Skyfies Combo. Kwaliteit kos teen bekostigbare pryse.

Sondagmiddagetes in Hartenbos beskikbaar

Sondagmiddagetes in Hartenbos beskikbaar