Sondag Buffetmiddagete 4 Cousins Bar and Bites Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete 4 Cousins Bar and Bites Mosselbaai

Mosselbaai Sondag Buffetmiddagetes

4 Cousins Bar & Bites in Mosselbaai bied elke Sondag hul heerlike Sondag Buffetmiddagetes aan. Hierdie Sondag, 16 September kan jy weer uitsien na disse uit die boonste rakke.

  • Voorgereg: Sampioenroom Sop met Botter Bun
  • Hoofgereg: Beesstert, Hoenderdye, Gegeurde Rys, aartappel wiggies, soet heuningpatats, blomkool en broccoli met kaassous, Franse groenbone
  • Nagereg: Malvapoeding of Sagopoeding met vla

Prys: R 125 per persoon, kinders 10jaar en onder teen half prys.

Bespreek u tafel vroegtydig.

Sondag Buffetmiddagete 4 Cousins Bar and Bites Mosselbaai