Sondag Buffet Middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit Restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai bied elke Sondag ‘n heerlike buffet middagete aan.
Hier kan u nie net top gehalte kos geniet nie, maar ook ontspan saam met familie en vriende in ‘n gesellige atmosfeer in die pragtige restaurant.

Ons Sondag Buffet middagetes bestaan uit ‘n broodtafel met sop of slaai, ‘n voorgereg, hoofgereg en ‘n smullekker nageregtafel. Stoepsit is ‘n gelisensieerde restaurant en bied kredietkaart fasiliteite.

Maart Sondag Buffet middagete Datums Vleesbaai Mosselbaai

  • 4 Maart
  • 11 Maart
  • 18 Maart
  • 25 Maart

Beplan solank vooruit en bespreek jou tafel vir ‘n heerlike Sondag buffetmiddagete.

Besprekings is noodsaaklik.