Slaghuis Spesiale Pryse Hartenbos

Slaghuis Spesiale Pryse Hartenbos

Divvies Slaghuis, ‘n plaaslike slaghuis in Hartenbos bied hul gereelde naweek spesiale pryse aan op verskeie top gehalte vleise. Besoek Divvies Slaghuis vir ‘n groot verskeidenheid vleise en vele meer!

  • Lam A2/3 – R89-00 p.kg
  • AB 2/3 – R84-90 p.kg
  • B-2/3 – R79-90 p.kg
  • Oxtail – R69-99 p.kg
  • Bees Maalvleis – R69-99 p.kg
  • Bulk Skaappakke – R79-99 p.kg
  • Oupa Daan se Dik Wors – R69-99 p.kg
  • Lam Skenkels en Nek – R99-90 p.kg

En nog vele meer, Kom maak ‘n draai as jy wil braai.

Hierdie spesiale pryse is geldig tot 21 Oktober 2019. Bestellings welkom.

Slaghuis Spesiale Pryse Hartenbos

Slaghuis Spesiale Pryse Hartenbos