Slaghuis Lewer Nou af in Hartenbos en omgewing – GRATIS

Slaghuis Aflewerings in Hartenbos en omgewing

Divvies Slaghuis in Hartenbos bring nou jou gunsteling slaghuis na JOU voordeur. Bestel telefonies en ons lewer by jou voordeur af. Maak jou eie pakket op of maak gebruik van ons 3 verskillende opsies. Divvies Slaghuis lewer elke Dinsdag en Donderdag af in Hartenbos, Klein Brakrivier, Fraaiuitsig, Reebok, Groot Brakriver en Mosselbaai.

Vleispakke beskikbaar by Divvies Slaghuis in Hartenbos

Divvies Slaghuis Hartenbos bied 3 verskillende vleispakke aan wat A-graad Voerkraal Bees en Lam, Topside Maalvleis, Topside Wors en Plaas Hoender insluit. Hierdie opsies kos R 1200 elk, aflewering op Dinsdae en Donderdae in bogenoemde areas is GRATIS.

* Prys onderhewing aan lam prysverhogings

Opsie 1
• Halwe Lam
• 2kg Boerewors
• 2kg Maalvleis
• 2kg Beeskook

Opsie 2
• Halwe Lam
• 2kg Boerewors
• 2kg Maalvleis
• 2kg Hoender (boudjies en dye)

Opsie 3
• Halwe Lam
• 2kg Boerewors
• 2kg Maalvleis
• 1kg Beeskook
• 1kg Varktjops

Divvies Slaghuis bied top gehalte vleis aan al ons kliente.