Sakpas Pakkette by Oogkundige in Hartenbos
Oogkundige Pakkette Hartenbos
Hartenbos Oogkundige bied kwaliteit sakpas pakkette aan vir kontant kliente. Die pakkette sluit alles in van oogtoets, tot lense en raam.
- Enkel Visie R 950.00
- Bifokaal R1170.00
- Multifokaal R1999.00
Ingesluit in die prys is: volledige oogtoets, wit plastiek lense en raam
Hierdie pakkette is streng kontant en nie vir mediese fonds eise nie.