Romantiese Ete by Kafe Serefe vir Valenteins Dag

Romantiese Ete by Kafe Serefe vir Valenteins Dag

Valenteinsdag Ete by Kafe Serefé in George

Die gewilde restaurant Kafe Serefé in George bied ‘n romantiese ervaring om jou geliefde op Valenteinsdag mee te bederf. Kafe Serefé bied meer as net ‘n heerlike ete. Dis ‘n hele ervaring.

Op 14 Februarie 2013 kan gaste uitsien na:
‘n Keuse van heerlike disse van die A la Carte Spyskaart

  • Gratis verwelkomingsdrankie en geskenkie
  • Romantiese dansmusiek verskaf deur die eenman-orkes DaveyMac
  • Moenie wag nie, maak vandag nog ‘n bespreking vir jou en jou geliefde!

Kliek hier vir kontak besonderhede en meer inligting oor Kafe Serefé