Romantiese Ete by Kafe Serefe vir Valentyn’s Dag

Romantiese Ete by Kafe Serefe vir Valentyn’s Dag

Valentyn’s dag Ete by Kafe Serefé in George

Die gewilde restaurant Kafe Serefé in George bied ‘n romantiese ervaring om jou geliefde op Valentyn’s dag mee te bederf. Kafe Serefé bied meer as net ‘n heerlike ete. Dis ‘n hele ervaring.

Op 14 Februarie 2013 kan gaste uitsien na:
‘n Keuse van heerlike disse van die A la Carte Spyskaart

  • Gratis verwelkomingsdrankie en geskenkie
  • Romantiese dansmusiek verskaf deur die eenman-orkes DaveyMac
  • Moenie wag nie, maak vandag nog ‘n bespreking vir jou en jou geliefde!

Kliek hier vir kontak besonderhede en meer inligting oor Kafe Serefé