Privaat Tutor Klasse in Mosselbaai

Privaat Tutor Klasse in Mosselbaai

Da Playhouse in Diasstrand Mosselbaai bied privaat tutor klasse aan vir ouers wat nie die tyd, geduld of kennis het om hul kinders te help nie. Die klasse is privaat tutor klasse of hulp met skoolwerk soos voorsien deur die skool vir Gr.R tot Gr.7.

Private Tutor Classes in Mossel Bay

For your convenience, the private tutor classes can be offered at Da Playhouse or at your own home. Christi Fourie, the tutor and owner of Da Playhouse previously had her own tutor center in Vaalwater and has the necessary knowledge and experience to help your child.

Kostes beloop as volg:
• R 40 per uur
• R 100 per dag
• R 500 per week
• R 2000 per maand

Vir kontakbesonderhede en meer inligting oor Da Playhouse – kliek op die onderstaande knoppie.

Privaat Tutor Klasse in Mosselbaai

Privaat Tutor Klasse in Mosselbaai