Periwinkle Car Boot Sale in Groot Brakrivier

Periwinkle ‘Car Boot Sale’ in Groot Brakrivier

‘Car Boot Sale’ Saterdag 26 Mei 2018 in Groot Brakrivier

Periwinkle Car Boot Sale in Groot Brakrivier

Periwinkle Crafts and Habby hou Saterdag 26 Mei 2018, ‘n ‘Car Boot Sale’ op die grasperk oorkant hul perseel in Langstraat Groot Brakrivier.

Pak alles wat jy nie meer gebruik nie en kom verkoop dit by die Periwinkle ‘Car Boot Sale’. Indien jy wil deel wees van die pret en plesier, kontak Periwinkle gerus. Inskrywingsfooi om uit te stal beloop R 50 + ‘n kombers. Periwinkle beoog om ‘n vrag komberse bymekaar te maak wat hulle graag aan die burgermeesters-fonds wil oorhandig.

Periwinkle Car Boot Sale in Groot Brakrivier