Paasnaweek Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos

Paasnaweek Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos

Paasnaweek Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos

Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos

Kasteel aan Zee bied gewilde selfsorg akkommodasie woonstelle in Hartenbos aan. Hierdie goed toegeruste selfsorg vakansie woonstelle is beskikbaar vir die komende Paasnaweek 2017 teen bekostigbare pryse.

Die woonstelle van Kasteel aan Zee is perfek vir families of paartjies wat wil wegbreek na die pragtige kusdorp Hartenbos.

Kontak Kasteel aan Zee vir beskikbaarheid en besprekings.

Paasnaweek Selfsorg Akkommodasie in Hartenbos