Oasis Water nou Beskikbaar in Grootbrak Rivier

Oasis Water nou Beskikbaar in Grootbrak Rivier

Oasis Water nou beskikbaar in Grootbrak Rivier

Inwoners en besoekers aan Grootbrak Rivier kan nou hul gesuiwerde water verkry by die Spar in Grootbrak Rivier. Die nuut geinstalleerder water suiweringsaanleg van Oasis Water, voorsien talle gesinne van gesuiwerde drinkwater in die Grootbrak Rivier omgewing. Gesuiwerde Oasis Water is nou beskikbaar vir talle inwoners en besoekers aan Grootbrak Rivier omgewing.

contact details click here

Gesuiwerde Water in Grootbrak Rivier

Oasis Water is bekend vir hul reeds gebottelde gesuiwerde water asook die “tap self” opsie. Bring jou eie houer en tap jou gesuiwerde water in Grootbrak Rivier vir slegs R 1.20 per liter.

Oasis Water nou beskikbaar in Grootbrak Rivier

Kontak Oasis Water se Mosselbaai Tak vir enige navrae.