Nuwe voorraad by Redding Boeke en Bybels in Langeberg Mall
Nuwe Bybels en Boeke in Mosselbaai
Redding Boeke en Bybels in die Langeberg Mall Mosselbaai nooi u uit om hul nuwe boeke te kom besigtig. Hierdie boeke sal ‘n ideale geskenk wees vir iemand spesiaal.
Vir die kleinspan is die volgende nuwe boeke beskikbaar:
- Holly & Hope Aktiwiteitsboek (beskikbaar in Afrikaans en Engels)
- Die Bybel App vir Kinders Bybelstorieboek
- Bybelstories vir God se Klein Prinses deur Sheri Rose Shephard
- Lees – en-Bid Bybel vir kinders
Vir volwassenes:
• The Perfect You deur Dr. Caroline Leaf (ook beskikbaar in Afrikaans)
Nuwe CD:
• Koningskind van Juanita du Plessis (Gospel Vol 4)
Besoek Redding Boeke en Bybels vir talle ander nuwe boeke en bybels.