Mosselbaai Veilings Vredebest

Mosselbaai Veilings Vredebest

Mosselbaai Maart Veilings

Vredebest Veilings bied Maart 2018, 2 veilings aan by hul perseel in Voorbaai Mosselbaai. Hul trek talle mense oor die hele Suid-Kaap na hul veilings. Hul het bekendheid verwerf vir hul kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele meer.

Mosselbaai Veiling Datums vir Maart 2018:

  • 4 Maart om 11h00
  • 20 Maart om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Veilings se veilingslokaal te Industrie Straat, Voorbaai, Mosselbaai.

Mosselbaai Veilings Vredebest