Mia Muis Diepsee Hengel Nou Weer Oop in Mosselbaai

Mia Muis Diepsee Hengel Nou Weer Oop in Mosselbaai

Mia Muis Pleasure and Fishing Charters in Mosselbaai is weer oop vir besigheid na die inperking. Die span van Mia Muis staan reg om jou uit te vat vir ‘n onvergeetlike ervaring! Kom geniet ‘n diepsee hengel geleentheid aanboord Mia Muis.

  • Alle voorsorgmaatreëls is in plek om die span en kliente se veiligheid te verseker.
  • Koste beloop R 900 per persoon.

Kontak Michelle om te bespreek.

Vir kontakbesonderhede en meer inligting, kliek op die skakel hieronder.

Mia Muis Diepsee Hengel Nou Weer Oop in Mosselbaai