Mei Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Mei Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Mei Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai bied hierdie Mei-maand hul gewilde Sondag Buffet-middagetes aan op 7, 14, 21 en 28 Mei 2017. Kom geniet ‘n heerlike ete in ‘n rustige atmosfeer slegs 20km vanaf Mosselbaai.
Stoepsit is tenvolle gelisensieer en spog met ‘n uitgebreide wynlys met van ons land se mees gewilde wyne.

Stoepsit Restaurant Vleesbaai Mei maand Sondae Buffet-ete Datums:

  • 7 Mei
  • 14 Mei – Moeders Dag
  • 21 Mei
  • 28 Mei

Kostes beloop: R180 per persoon . Kinders onder 12 teen R90 en voorskool R45. 2 jaar en jonger is gratis
Besprekings is noodsaaklik. Bespreek ‘n tafel vir jou en jou familie en vriende en dagboek die datum.

Mei Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai