Maart Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Maart Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Maart Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai: slegs ‘n paar minute se ry vanaf Mosselbaai bied oudergewoonte hul gewilde Sondag Buffet-middagetes aan gedurende Maart 2017.

Besoek Stoepsit Restaurant hierdie maand vir hul legendariese buffet-middagetes en uitgebreide wynlys. Besprekings is noodsaaklik. Bespreek ‘n tafel vir jou en jou familie en vriende en dagboek die datum.

Stoepsit Restaurant Maart 2017 Sondae Buffet-middagetes:

Stoepsit Viergang Buffet-middagete:

  • Brood en slaai word op tafel bedien
  • Voorgereg word bedien
  • Hoofgereg – Buffet: 2 vleisdisse, 2 groentes and 2 stysels
  • Nagereg: ‘n keuse van 3 nageregte word bedien

Kostes beloop: R180 per persoon . Kinders onder 12 teen R90 en voorskool R45. 2 jaar en jonger is gratis

Stoepsit Restaurant Vleesbaai Maart Sondae Buffet-ete Datums:

  • 5 Maart
  • 12 Maart
  • 19 Maart
  • 26 Maart

Hulle is nou ook elke Saterdag oop vir ontbyt asook koffie en koek. Bring jou vriende en familie en geniet heerlike kos, ‘n rustige atmosfeer en gehalte diens.

Stoepsit Restaurant en Venue is ook beskikbaar vir funksies, troues, verjaarsdae en ander partytjies. Kontak hul gerus vir meer inligting.

Maart Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai