Maart Skoolvakansie Akkommodasie in Klein Brakrivier

Maart Skoolvakansie Akkommodasie in Klein Brakrivier

Klein Brakrivier Akkommodasie beskikbaar
Maart Skoolvakansie Akkommodasie in Klein Brakrivier

Die Maart skoolvakansie is byna op hande en indien jy nog nie gespring het om jou akkommodasie te bespreek nie is hier jou kans. Hierdie 3 slaapkamer woonhuis in Fraaiuitsig, Klein Brakrivier is beskikbaar vir ‘n maksimum van 6 persone. Die huis is ongeveer 3 minute se ry vanaf die naaste swemstrand en is tenvolle toegerus.

Maart Skoolvakansie Akkommodasie in Klein Brakrivier