Lente Spogtee by Stoepsit Vleesbaai Mosselbaai

Lente Spogtee by Stoepsit Vleesbaai Mosselbaai

Lente Spogtee by Stoepsit Vleesbaai Mosselbaai

Lente Spogtee saam met prof. Elain Vlok by Stoepsit Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit hou hierdie jaar weer soos oudergewoonte hul Lente Spogtee ten bate van die ACVV ouetehuise in Mosselbaai. Kom geniet ‘n heerlike Lente Spogtee op Saterdag 16 September 2017, saam met prof. Elain Vlok, Clover se Bestuurder van Korporatiewe Dienste en “moeder” van die Clover Mama Afrika-projek.

  • Waar: Stoepsit Restaurant en Venue, naby Vleesbaai Mosselbaai
  • Wanneer: Saterdag, 16 September 2017
  • Tyd: 10:30 vir 11:00
  • Koste: R150 per persoon
  • Besprekings is noodsaaklik.

Jy kan ‘n verskil maak – jy is mos vrou!

Lente Spogtee by Stoepsit Vleesbaai Mosselbaai