Knysna Hotel Akkommodasie

Knysna Hotel Akkommodasie

Knysna Hotelle

Knysna Hotel Akkommodasie

In die hart van die Tuinroete op die oewer van die Knysnameer op Theasen Eiland sal jy hierdie eksklusiewe 4 ster Die Lofts Hotel vind. Die hotel bied ‘n luukse leefstyl en ongelooflike uitsig.

Akkommodasie in Knysna

Die akkommodasie by die Lofts Hotel in Knysna bestaan uit 3 Lagoon suites met strandmeer uitsig en 9 loft kamers waarvan een ‘n selfsorg kamer is. Elke suite/kamer is stylvol gemeubileerd met eie en-suite badkamers, Sateliet Televisie, direkte skakel telefone, mini kroeg, kluis, verhitte handdoek reelings.ondervloer verhitting, lugverkoeling en koffie en teefasiliteite. Die lagoon suite is gebou op die oewer van die lagoon met pragtige uitsigte.

contact details click here