Knysna Backpackers Akkommodasie

Knysna Backpackers Akkommodasie

Knysna Akkommodasie

southern-comfort-ranch-entrance

Southern Comfort Horse Ranch is GeleĆ« tussen Plettenbergbaai en Knysna net af van die N2 op die Fisantehoekpad. Dis halfpad tussen Plettenbergbaai en Knysna langs die tuin van Eden. ‘n Moet vir elke natuurliefhebber!

Backpacker Akkommodasie in Knysna

Southern Comfort Horse Ranch bied bekostigbare verblyf in slaapsale, dubbel en enkelkamers met en-suite badkamers, familiekamers, selfsorg huisies en ‘n kampeerterrein vir karavane en tente.

Gaste is welkom om te ontspan in die sitkamer of ontspanningskamer langs die swembad en kan ook deelneem aan die aktiwiteite van die plaas.

Ideaal vir studente,skoolgroepe,kantoorpersoneel en vriende vir spanbou en naweekuitstappies.

contact details click here