Kersfees Inkleurkompetisie in Hartenbos
Hartenbos Sport & Hartklop Ietsie van Alles in die Spar Sentrum Hartenbos bied vanjaar ‘n Kersfees Inkleurkompetisie aan vir die hele gesin. Pa, Ma, kinders, selfs Oupa en Ouma – kom kry jou inkleurprentjie by Hartenbos Sport en Hartklop Ietsie van Alles in die Spar Sentrum in Kompanjelaan Hartenbos!
Wenners word die oggend van die 24ste Desember 2017 aangekondig. Lekker pryse vir die wenners! Kom gooi jou inskrywingsvorm in die Kersfees Posbus voor die winkels. Kompetisie begin Maandag 11 Desember 2017.
Vir meer inligting en kontakbesonderhede van Hartenbos Sport:
Vir meer inligting en kontakbesonderhede van Hartklop Ietsie van Alles: