Kalahari Vleis en Deli Oop Tydens Inperking

Kalahari Vleis en Deli Oop Tydens Inperking

Kalahari Vleis en Deli in Voorbaai Mosselbaai bly oop tydens die Nasionale Inperking! Vir die gerief en veiligheid van hul kliënte, lewer Kalahari Vleis en Deli bestellings gratis af in ‘n 15km radius vanaf hul perseel in Voorbaai. Slegs kaartmasjien betalings sal egter aanvaar word.

Slegs 2 kliënte sal op ‘n slag binne hul winkel toe gelaat word.

Kalahari Vleis en Deli bied watertand lekker steaks, fillets, sosaties, skilpadjies, boerewors, biltong en droëwors en vele meer!

Besigheidsure:

  • Maandag tot Vrydae: 09h00 tot 17h00
  • Saterdae: 09h00 tot 13h00

Kalahari Vleis en Deli Oop Tydens Inperking

Kalahari Vleis en Deli Oop Tydens Inperking