Just Movies Hartenbos het die gewilde ‘Vir Altyd’, Afrikaanse Film op hul rakke

Just Movies Hartenbos het die gewilde ‘Vir Altyd’, Afrikaanse Film op hul rakke

Just Movies Hartenbos het die gewilde ‘Vir Altyd’, Afrikaanse Film op hul rakke

DVD’s Te Huur in Hartenbos

‘Vir Altyd’ die romantiese komedie met Donnalee Roberts en Ivan Botha in die hoofrolle is nou beskikbaar op DVD by Just Movies Hartenbos.

Nina en Hugo is vriende van kindsbeen af en hul paaie skei later. Jare later net ‘n dag voor Nina se troue daag Hugo weer op. Gebeure op Nina se troudag gooi die twee jeugvriende weer saam en hulle reis verder is vol nuwe avonture. Die fliek speel grotendeels af op ‘n idiliese eiland. Vir Altyd is die perfekte DVD vir die koue wintersaande!

Just Movies Hartenbos bied ook ‘n verskeidenheid ander gewilde DVD’s te huur aan. Besoek hul en klop die winterkoue veral nou met die winter skoolvakansie op hande.

Just Movies Hartenbos het die gewilde ‘Vir Altyd’, Afrikaanse Film op hul rakke