Hartenbos Steak Promosie
Maak jou naweek perfek en werk ‘n braai in. Hartenbos Slaghuis bied ‘n verskeidenheid vleise teen spesiale pryse. Besoek Hartenbos Slaghuis vandag nog vir hierdie spesiale pryse.
- Beef Picanha Steak @ R 94.99 p/kg
- Venison Wors @ R 64.99 p/kg
- Pork Packs @ R 52.99 p/kg
- Lamb Packs @ R 92.99 p/kg
Pryse geldig vir 23 en 24 Junie 2017.