Hartenbos Boeremark Seisoen Mark Datums

Hartenbos Boeremark Seisoen Mark Datums

Hartenbos Boeremark

Die Hartenbos Boeremark lok groot getalle besoekers met hul groot verskeidenheid stalletjes met top gehalte produkte wat wissel van vars produkte, kosstalletjies, geskenke, handgemaakte items, boeke, wit olifant tafel en vele meer.

Besoek die Hartenbos Boeremark gedurende die seisoen by die Hartenbos Amfiteater.

Boeremark Datums in Hartenbos

  • Saterdag 16 Desember – 14h00 tot 20h00
  • Saterdag 23 Desember – 08h00 tot 14h00
  • Maandag 1 Januarie – 08h00 tot 14h00
  • Saterdag 6 Januarie – 08h00 tot 14h00

Hartenbos Boeremark Seisoen Mark Datums