George Akkommodasie

George Akkommodasie

George Gastehuis

george lodge

By George Lodge International gaan gerief en gasvryheid hand aan hand. Die styvolle gastehuis is perfek vir beide vakansie en besigheid. Die gastehuis is naby aan die George Lughawe, die sakegebied asook die historiese landmerke en ander aktiwiteite van die Tuinroete.

Akkommodasie in George

George Lodge International bied 22 kamers wat wissel van standaardkamers, familiekamers tot selfsorgkamers. Daar is baie veilige parkering op die perseƫl en die perseel het CCTV vir jou veiligheid.

contact details click here