Ford Figo Topverkoper in 2013

Ford Figo Topverkoper in 2013

Ford en Mazda Handelaar in Mosselbaai

Ford en Mazda Handelaar in Mosselbaai

Die Ford Figo 1.4i Ambiente was in 2013 aangewys as die topverkoper onder die gunsteling voertuie in Suid Afrika en hierdie wenmodel word as gevolg hiervan al hoe meer op ons Suid Afrikaanse paaie aan getref.

Ford Figo beskikbaar in Mosselbaai

Ford en Mazda Handelaar in Mosselbaai

‘n Nuwe Ford Figo sal jou enigiets tussen R 128 600.00 tot R139 400.00 uit die sak jaag. En is beslis die koop werd. Besoek Mosselbaai Ford & Mazda in Louis Fourieweg Voorbaai vir meer inligting aangaande gewilde Ford Figo Ambiente.

contact details click here