Dotti Handsak Uitverkoping in Mosselbaai

Dotti Handsak Uitverkoping in Mosselbaai

Dotti Handsak Uitverkoping in Mosselbaai

Handsak Uitverkoping in Mosselbaai

Die Lente is byna hier en ‘n beter verskoning vir ‘n nuwe handsak kan daar nie wees nie. Begin die Lente met ‘n splinternuwe handsak van Dazzle It in die Goods Shed Mosselbaai. Dazzle It bied weer oudergewoonte hul ‘Dotti Sale’ op ‘n verskeidenheid kwaliteit afgemerkte handsakke!

  • Handsakke vanaf R90 beskikbaar!
  • Die promosie is geldig vanaf 24 Augustus tot 30 September 2017.
  • Terwyl voorraad hou.

Besoek Dazzle It vandag nog in die Goods Shed Mosselbaai vir jou unieke kwaliteit afgemerkte handsak!

Dotti Handsak Uitverkoping in Mosselbaai