Bravo Fees 2013

Bravo Fees 2013

Mosselbaai Vakansieprogramme 2013

Mosselbaai Vakansieprogramme 2013

Feesgangers in die Tuinroete kan top gehalte vermaak deur van ons land se mees gewilde kunstenaars verwag by die Bravo Fees 2013. Die fees het ‘n jaarlikse instelling geword en vind plaas op die feesgronde te Garden Route Casino Mosselbaai. Die Bravo Fees vakansieprogram loop vanaf 19 tot 23 Desember 2013.

Top Kunstenaars te Bravo Fees 2013 Mosselbaai

Kom sit en geniet top gehalte vertonings in Mosselbaai deur Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Emo Adams, Pieter Koen en vele meer!

Donderdag 19 Desember

Ray Dylan & Nicholas Louw

Vrydag 20 Desember

Kurt Darren & Theuns Jordaan

Saterdag 21 Desember

Snotkop & Emo Adams

Sondag 22 Desember

Juke Box Road Show – Adam, Ricus Nel, Pieter Koen & Mwah!

Maandag 23 Desember

Steve Hofmeyr, Elvis se Seun & Bravo Lounge After Party

Feesgronde open daagliks om 17:00 met heerlike kos-en wynstalletjies asook vermaak deur spesiale voorprogramkunstenaars.
Hoofprogram vanaf 20:00. Slegs ongereserveerde sitplekke. Toegang Slegs R70 per persoon.
Vir meer inligting besoek of kontak die Garden Route Casino Inligtingstoonbank. Tel No: 044 606 7777
Kaartjies beskikbaar by Computicket.