Bravo Buitefees

Bravo Buitefees

Bravo Buitefees te Langeberg Mall Mosselbaai

Bravo Buitefees te Langeberg Mall Mosselbaai

Besoek die Bravo Buitefees vanjaar by die Langeberg Mall in Mosselbaai vir volop vakansie vermaak vir oud en jonk. Die Buitefees vind plaas daagliks vanaf 19 tot 23 Desember 2013 van 10h00 tot 13h00.

Bekende Kunstenaars by die Bravo Buitefees Mosselbaai

Die Bravo Buitefees bied daaglikse prystrekkings en spesiale radiouitsendings met jou gunsteling bekende Bravo kunstenaars. EggGolf met Pinnacle Point & Nulaid

Neemdeel aan die Bravo Talent Kompetisie , die wenner gaan optree by BRAVO op 23 Des. Inskrywings vind plaas op 19, 20 & 21 Desember by Buitefees.

Bravo Buitefees 2013 Program

Donderdag 19 Desember
MC’s: Claude Pretorius & Jean Jordaan (MK)

Vrydag 20 Desember
MC’s: Claude Pretorius & Hanlie Roelfse (Binneland)

Saterdag 21 Desember
BRAVO Talentkompetisie Uitdunne
MC’s: Claude Pretorius & Stefan Ludik (Binneland)

Sondag 22 Desember
BRAVO Talentkompetisie Finaal
MC’s: Claude Pretorius & Jana Nortier (Villa Rosa)

Maandag 23 Desember
MC’s: Claude Pretorius & Jean Jordaan (MK)

Tel: 044 695 2880 Louis Fourie Weg, Voorbaai, Mosselbaai

Visit-our-website